DIE 28 DAE EETPLAN

Eet gesond. Voel goed. Lyk Fantasties!

EET GESONDE KOS

Eet volgens 'n eenvoudige spyskaart. Leer hoe om al die kossoorte wat jy oor die algemeen in jou kombuis aanhou slimmer en beter te gebruik.

WAAR KAN EK BEGIN?

VERLOOR GEWIG

Verloor gewig sonder die gebruik van dieet pille, eetlusdempers, inspuitings of oefening.

LYK FANTASTIES

Voel trots en selfversekerd met hierdie 100% natuurlike dieet. Kry meer energie en herontdek jou lus vir die lewe.

DIE 28 DAE EETPLAN PRODUKTE

DIE 7 DAE

DIE 28 DAE

DIE 28 DAE

HOEKOM IS HIERDIE EETPLAN SO SUKSESVOL

SPASIËRING VAN MAALTYE

Gee jou liggaam die geleentheid om jou oortollige vet te verbrand

KLEINER PORSIES

Neem in slegs wat jou liggaam benodig

SNY DIE SONDEBOKKE

Geen suiker, geen ongesonde vette en lae koolhidrate

DIE 28 DAE EETPLAN

Die 28 Dae Dieet is 'n praktiese gewigsverliesprogram bestaande uit drie maaltye per dag.

Alle voedselgroepe word ingesluit in die korrekte hoeveelhede.

ONDERSTEUNINGSFORUM

'n Veilige spasie waar lede kan kommunikeer

01

AANSLUITING TOT DIE FORUM IS ABSOLUUT GRATIS

04

KRY TOEGANG TOT WENKE, IDEES EN ADDISIONELE GRATIS HULPBRONNE

02

VRA  VRAE  OOR ENIGE IETS WAAROOR JY ONSEKER IS

05

KRY TOEGANG TOT DIE KORREKTE INLIGTING OOR DIE PLAN 

03

WEES DEEL VAN 'N FANTASTIESE, OPBOUENDE GEMEENSKAP

06

DEEL FOTO'S, VIDEOS, VORDERING, STORIES EN MEER

ADDISIONELE VOORDELE 

Toestande wat verbeter as 'n byproduk van die volg van Die 28 Dae Eetplan.

  • Hoë bloeddruk​
  • PCOS (Polisistiese Ovaria Sindroom)
  • Onvrugbaarheid
  • Diabetes Tipe 2
  • Hoë cholesterol

HOE SLUIT EK AAN BY DIE FORUM VIR ONDERSTEUNING