Oct 16

Hoe Bly Ek Gemotiveer op Die 28 Dae DIEET?

0 comments

 

Een van die grootste redes waarom mense van die eetplan afwyk is omdat hulle dood eenvoudig net moeg word daarvoor. Almal het tog ‘n beperking op hoeveel dae hulle dieselfde kos oor en oor kan eet.

 

Ongeag watter eetplan jy volg, bly gewigsverlies een van die moeilikste dinge om te doen. Of jy een kilogram het om te verloor, of tien, is dit normaal om soms die motivering bymekaar te skraap om by jou eetplan te hou of om selfs net te begin.

 

Lees die volledige artikel...

New Posts