Die 28 Dae Eetplan

Kersfees Kombo

Doen NOU die voorbereiding sodat jy 2020 op die regte noot kan afskop!

 

Spaar GROOT!

 

'n Versameling van items wat spesiaal uitgekies en ontwerp is om die maksimum waarde te bied.

GRATIS AFLEWERING.

 

 

Wat ontvang jy?

'n 2020 Tafelkalender, Beginnersgids, Resepteboek, Sleutelring,

Yskaskaart EN Gratis aflewering tot voor jou deur! 

 

Gebruik die kalender vir jou persoonlike afsprake terwyl jy gerieflike toegang tot die dieet spyskaart vir die hele jaar het.

2020 Tafelkalender

80 Smaaklike resepte vir die plan. Die resepteboek is tydelik terug om hierdie pakket af te rond.

Resepteboek Deel 1

Die volledige plan gedruk in fisiese formaat met al die riglyne, reels, wenke, inkopielys, dagbeplanner, gewigsverlieskaart PLUS 20 nuwe resepte.

Beginnersgids

Die dieet met weegdae en basiese riglyne op 'n A3-grootte, kleurvolle kaart wat teen jou yskas of enige magnetiese oppervlak vasplak.

Yskaskaart

Dra die dieet saam met jou gerieflik in ‘n sleutelring sodat jy altyd weet wat volgende op die spyskaart is.

Sleutelring

Gratis koerier aflewering tot by jou deur binne 1 tot 4 werksdae!

Gratis Aflewering

Maak 2020 jou beste jaar!

 

 

 

Ek stel belang

Voltooi hierdie vorm sodat ons jou eerste in kennis kan stel sodra bestellings oop is.

 

Kersfees Kombo
Belangstelling